southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Challanger Executive Bush Camper in Middelburg, Eastern Cape for sale

Challanger Executive Bush Camper
Challanger Executive Bush Camper
Challanger Executive Bush Camper
Challanger Executive Bush Camper

Met sy tent Bo-op en die aantrek kamer onderaan.
Aan die kombuis se Kant het ons 'n afdak laat maak waaronder mens kan sit met sy sykant, of jy kan dit ook oopmaak.
Dit het twee petrol houers weerskante van waentjie
Dit het 'n stofie met 'n gasbottel
Dit het 'n 3 been potjie
'n Spaarwiel
Groot wiele vir 4x4
Neuskas met 'n Konverter in en ingerig vir krag,  Led-ligte in.
Houer om hout in te sit langs die Kant
Twee grond nette
Vier amo kratte
Twee uittrek laaie
Matras 
Kazebo – soos op fotos gesien.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Eastern Cape